Bruce 6th October 2009

Johan, ek dink elke dag aan jou! Ek het nie besef hoeveel ek vir jou omgegee het, tot jy weg is nie. Ek is so jammer ons het nie meer gesels nie. Ek hoop en bid jy het nou vrede.