From Vidette on 01/10/2009

JOHAN...My Skat..Wooorde het ek nie om Vandag vir jou te se hoe ek voel nie....Jy was baie lank deel van my lewe...Al het ons mekaar deur die jare ontgroei...As ek terug dink aan al die dinge wat ek en jy aangevang het...In die moeilikheid was saam daai slegte wyn gedrink het...Man ek kan dae aangaan oor wat ek ek jy gedoen het...Ek weet in my hart jy is nou op jou gelukkigste...Daar waar jy wil wees...By jou ma...Ek gaan nie langer skryf en gesels nie...Ek en jy sal opvang weer Eendag as ons weer ontmoet...Soene en drukkies asseblief vir my Dad, My Boet, Ryno, Richard, My Oupa....Lief vir jou my vriend. XXX